top of page

Welkom by

Brilliant Breintjies 100x500.png

Aanlyn!!

Nuus


Hallo ouers!
2024 is in volle swang en as jy tot hier gekom het hoop ek jy oorweeg dit om in te skryf en ten minste 'n les te probeer saam met jou kleinding. Dit is die wonderlikste ervaring om te sien hoe die babas en kleuters ontwikkel, en al voel dit vir jou dit is chaos, gaan jy wel na so oor 'n maand of drie die verskil sien van hoe daai briljante breintjies werk..  Daar is geen dividende wat so uitstekend bly uitbetaal, soos kwaliteit tyd saam met jou kind nie!

My babaprogram bevat baie meer as net die lessie.  Gedurende elke les gesels ek oor spesifieke mylpale wat jou kleinding moet bereik.  Met my program probeer ek jou inspireer om met eenvoudige apparaat jou kleinding speel-speel te stimuleer.

Die Graad-R program behels die ontwikkeling van al die Ouditiewe- en Visuele persepsies wat noodsaaklik is vir lees en skryf.  Selfs dit probeer ek speel-speel hanteer.

 
Jy is natuurlik baie welkom om my te kontak indien jy enige vrae het. 


Liefde 
Maryna

 

Bird

Psalm 139:14 
Ek wil U prys omdat U my so volmaak geskep het!

Nuus

TERUGVOER

Screenshot 2022-05-12 at 16.15.59.png
Screenshot 2022-05-12 at 16.43.58.png
Screenshot 2022-05-12 at 17.38.09.png
Bird
Terugvoer

Skryf In!

boy1.png
Brilliant%20Breintjies%20layers_0005_gir

Die lessies ontwikkel...

  • Babas:  3-6 maande 

  • Babas:  7-20 Maande

  • Graad R-kleuters: Ouditiewe- en Visuelepersepsies.  Hierdie is uiters belangrik vir die Groooot Graad 1!!! 

Die lessies word aanbeveel deur gerespekteerde terapeute Kom luister self!

left%20brain1_edited.png

Maand tot Maand Subskripsie!

James 1:17
Every perfect and good gift is from God Above

Brilliant%20Breintjies%20layers_0005_gir
boy1.png
  • Babas: 3-6 Maande

    300R
    Baba Stimulasie Les: Inskrywing Per Kind
    Valid for one month
    • Baba Program: 3-6 Maande. (Maandeliks Betaalbaar Per Kind)
    • Beskikbaar aanlyn reg deur die jaar!
  • Babas: 7-20 Maande

    300R
    Baba Stimulasie Les: Inskrywing per Kind
    Valid for one month
    • Baba Program: 7-20 Maande. (Maandeliks Betaalbaar Per Kind)
    • Beskikbaar aanlyn reg deur die jaar!
  • Graad R - 1 Maand

    300R
    Fondasie vir Lees en Skryf (Inskrywing Per Kind)
    Valid for one month
    • Graad R Persepsie Program. (Maandeliks Betaalbaar Per Kind)
    • Die program is beskikbaar aanlyn vanaf Feb tot Nov.
Klasse
Brilliant%20Breintjies%20layers_0005_gir

Hoekom Briljante Breintjies

Watercolor Shape
Watercolor Shape
Watercolor Shape
Speech Bubble A+

Psalm 127:4-5
Children are like a warriors arrows when they are born to a young man. He who has his quiver filled with them is a joyous man!

boy2_edited.png
Hoekom Briljante Breintjies
Die Span

Die Span

Kwalifikasies:

B. Prim Ed (Pre -Primêr) 2000

B. Ed Hons. (Leerondersteuning, Voorligting en Berading)[Cum Laude] 2001

Maryna.png

Maryna Theunissen

Luister na haar video

Jeremiah 1:5
I knew and chose you from a time before I formed you in the womb of your mother!

Brilliant%20Breintjies%20layers_0005_gir

Wat sê Ouers en Terapeute?

Coralié Vermaak

Spraakterapeut

Incredible!!

Het jy dalk vrae vir Coralié: Besoek haar web blad

Luister na haar video

Janine Theunissen

Arbeidsterapeut

Finominaal en baie belangrik!!

Het jy dalk vrae vir Janine:  Kliek op die aanhegsel vir haar besonderhede

Luister na haar video

Mammas

Mammas wat die program voltooi het met hul kleuters.

Acts 16:31
Believe in the Lord Jesus and you are saved.

boy1.png
Terugvoer
Kontak Ons
right brain1.png

Kontak ons

  082 712 0293

right brain1.png
  • Facebook
bottom of page