top of page

Hier gesels ons saam oor die uitdagings van ouerskap!

Hier is 'n plekkie waar jy saam met my kan kuier terwyl ek gesels oor uitdagings wat ouers in die regte lewe uitdaag en jy net nie weet waarheen nou nie! Wat ek sommer dadelik vir jou wil sê is moenie moedeloos raak nie - daar is baie maal 'n oplossing, wat makliker is as wat jy dink!  

Die besprekings sal in video formaat wees, en ek gaan jou per epos in kennis stel van 'n nuwe opname. Maak seker ek het jou epos adres deur te registreer!

Babas: Belangrikheid van taalontwikkeling

Graad R: Belangrikheid van ouditiewe en visuele persepies vir lees en skryf

Babas: Taal mylpale tot op twee jarige ouderdom

Hoe leer my kind?

bottom of page