top of page

Terme en Voorwaardes

Brilliant%20Breintjies%20layers_0005_gir

Neem kennis van die volgende:

  1. Briljante Breintjies aanlyn is saamgestel om ouers te help met die tuisontwikkeling van hulle baba/kleuter.

  2. Die klas moet deur 'n volwassene gefasilliteer word. 

  3. Benodigdhede vir elke lessie word deurgegee, wat dan self aangeskaf moet word.

  4. Daar is kopiereg op die program wat in elke digitale lessie toegepas word.

  5. Die program is betaalbaar maandeliks, voor of op die eerste dag van die nuwe maand. 

  6. Die betaling geregtig die verbruiker op vier (4) videos.

  7. Die volgende hoeveelheid lessies word in digitale formaat bekikbaar gestel per kalendermaand:

    1. vier (4)  - 3-6 Maande-oue babas​

    2. vier (4) - 7-20 Maande-oue babas

    3.  vier (4) - Kleuters (Gemik vir Graad R)

  8. Die fooie vir die babas is R300 / kalendermaand / kind

  9. Die fooie vir die Kleuters is R300 / kalendermaand (Februarie - November) / kind

  10. Fooie vir skole word bespreek met Maryna 

  11. Die inhoud van die webwerk en die lessies kan enige tyd verander. 

  12. Die tariewe wat gehef word vir die aanlynlesse verskil van die fooie wat gehef word om die lessies in persoon aan te bied by skole / kleuterskole.

  13. Stuur bewys van betaling na maryna@briljantebreintjies.co.za. Met bevestiging van betaling sal u toegang kry tot die lessies vir u kleinding.

  14. Briljante Breintjies is tans net aanlyn beskikbaar 

  15. Kontak vir Maryna vir enige navrae by maryna@briljantebreintjies.co.za.

​

​

​

boy1.png
bottom of page