top of page

Ontmoet Maryna, Terapeute en Mammas wat die program met hul kleuter voltooi het.

Maryna - Waarom Briljante Breintjies?

Janine Theunissen - Arbeidsterapeut

Maryna - Ontstaan van Briljante Breintjies

CoraliƩ Vermaak - Spraakterapeut

Lana Korneluis

Liewe Maryna, wil net baie dankie sê vir alles wat jy vir Annuska gedoen en beteken het.  Woorde kan nie die verskil beskryf in ons kind se geaardheid van dat sy by jou was nie.  Ek is baie dankbaar!!  Annuska het Briljante Breintjies vreeslik geniet!

Going for a Walk

Ruzandri Stoltz

In die 1ste kwartaal van Gr R is ons seuntjie RC verwys na 'n Spraakterapeut.  Die Spraakterapeut het ons aangeraai om Briljante Breintjies te oorweeg.  RC het vanaf die 2de kwartaal met die aktiwiteit begin.  Ses maande later het hy weer 'n  skoolgereedheidstoets afgelê en die vordering wat RC getoon het was merkwaardig.  Ons glo sy weeklikse Briljante Breintjies klasse het veral daartoe begedra en ons is vreeslik dankbaar teenoor Maryna vir al haar moeite om RC skoolgereed te kry.  Tussen al die buitemuurse aktiwiteite vir Graad R, gaan Briljante Breintjies beslis bo aan ons lysie wees wanneer ons jonger boeta Graad R toe gaan. 

Ringing Phone
bottom of page